Musiek

Suid-Afrikaanse Kunstenaars

Charlize Berg ∙ Robbie Wessels ∙ Fatman ∙ Franja Du Plessis
Dirk vd Westhuizen∙ Joe Foster ∙ Ruan Josh ∙ Altus Theart (MC)

Namibiese Kunstenaars

Vaughn Ahrens ∙ Danie Prinsloo ∙ Claudine Nelson ∙ George Longane ∙ Werner van Zyl
Shydogs ∙ Haak & Steek ∙ Niekie Robberts ∙ Jacques Vermaak ∙ High Tension

Stalletjies

Uitstallers

A…
African Flooring cc
AGS Kerk Hentiesbaai
ALLADIN
Amanda Nel
Amanda Rudmann
Annelie Blaauw
Auto Haus Swakopmund

B…
Babs Tuisnywerheid
Beauty Fashion
Belles Designs
Boeremeisie Dekor
Boost Juice
Immenhof Farm Butchery
Bredenhann Bouers
Bubbels & Bekkies

C…
Cancer Association
Carla Gludish
Chip & dip
Christelike Privaat Skool Hentiesbaai

D…
De Wet
Desert Mist Vaping
Destination Namibia
Dis-Chem Swakopmund
Doggy Kisses
DP Van Der Merwe
Du Plessis Lourie

E…
Elsie van Rhyn
Erikas Handbags
Evelina Elizabeth

F…
Farm 138
Feed a Paw
Fishy Corner
Frail Care

G…
G4S
Go Fishy
Golden Oldies
Gys Kruger

H…
Happie DEN
Help My Krap
HeliWorx
Hendrik Knouwds
Henties Bay Golf Estate
Herformde Kerk Hentiesbaai
Hermansky
Hester Kotze
Hilma’s Art & Crafts

J…
Jacqueline Swart
Johan Viljoen

K…
Kalahari Fits & Clothing
Karin Coetzee
Koos van der Merwe
Kosmos

L..
Lala’s Land
Let’s Taco ‘Bout It
LIONS Hentiesbaai
Lizette Wiese Jewellery
Lukzet Tourism

M..
Mama’s Arts
Marians Art
Marlene le Riche
Meat on Wheels

N…
Namgreenwood CC
Namibia Wine Merchants
Nelse Konkoksies
NG Kerk Hentiesbaai
Noval Motor Company-Walvis Bay

O…
Outdoor Centre
Oyster Box

P…
Pariah
Pasekos Foods cc
Phincon Enterprises Pty Ltd
Pierre Joubert
Pizza Cones
Pupkewitz Nissan-Swakopmund
Pure Health & Beauty

R…
Revibrant
Riana Krugell

S…
Savis Trading Enterprises
She Things
Silver Stone
Skeleton Coast Brewery
Slowtown Coffee Roasters cc
Snuffel Hoek
Soul Silver Jewelery
Spar Hentiesbaai
Standard Bank-Hentiesbaai
Sushi Bar
Suzuki Swakopmund
Steckels Toyota-Swakopmund

T…
The Belgian Chocolatique
Tikkie Liefde
Trendy walls
Tupperware

V…
Venassa’s Koekies

W…
Wessel Smit
Werner Jochimsen

Y…
Yolandie Jochimsen
Yower Toys

Z…
Zelda Graphics

Tye

Vrydag, 24 Augustus 2018

Open – 9:00am
Sluit – Tot laat

Saterdag, 25 Augustus 2018

Open – 9:00am
Sluit – Tot laat

Toegangs Kostes

Vrydag, 24 Augustus 2018

Volwassenes – N$120
Kinders – N$70

Saterdag, 25 Augustus 2018

Volwassenes – N$150
Kinders – N$90

Naweek

Volwassenes – N$200
Kinders – N$130

Gratis toegang vir kinders onder 6

Program

Vrydag, 24 Augustus 2018

Altus Theart – Seremoniemeester

09h00 – Hekke Open
09h00 – Stalletjies Open
11h00 – High Tension
12h00 – Jacques Vermaak
13h00 – Shydogs
14h00 – Vaughn Ahrens
15h00 – Haak & Steek
16h00 – Danie Prinsloo
17h00 – Altus Theart (SA Kunstenaar)
17h30 – Franja Du Plessis (SA Kunstenaar)
18h30 – Ruan Josh (SA Kunstenaar)

Kindervermaak

09h00 – Springkastele Open
15h00 – Slang Demonstrasie (Sean Naude)

Saterdag, 25 Augustus 2018

Altus Theart – Seremoniemeester

06h30 – Fietsry skop af by Lukzet Stables
07h00 – Touchies begin by Lukzet Stables
08h30 – Openings parade (Woermann & Brock)
09h00 – Hekke Open
09h00 – Stalletjies Open
10h00 – Werner Van Zyl
11h00 – Claudine Nelson (Voice of Namibia)
11h30 – Niekie Robberts
12h00 – Danie Prinsloo
13h00 – Shydogs
14h00 – Jacques Vermaak
15h00 – George Longane
16h00 – Haak & Steek
16h00 – Hengel Skale Sluit
17h00 – Hengel Prysuitdeling
17h30 – Joe Foster (SA Kunstenaar)
18h30 – Fatman (SA Kunstenaar)
19h30 – Charlize Berg (SA Kunstenaar)
20h30 – Robbie Wessels (SA Kunstenaar)
21h30 – Dirk vd Westhuizen (SA Kunstenaar)

Kindervermaak

09h00 – Springkastele Open
10h00 – Peter Rabbit Puppet Show
12h00 – Slang Demonstrasie (Sean Naude)
13h00 – Die Singende Verkleurmannetjie Puppet Show
14h00 – Slang Demonstrasie (Sean Naude)
16h00 – Manie Die Mier Puppet Show

Hengelkompetisie

Kaartjies
Hengelkompetisie 2018

Die Hentiesfees 2018 Hengel Kompetisie word aangebied deur Hentiesbaai Hengel Klub.

Die kaartjies kos N$170 en sal vir vissermanne ‘n driedubbele doel dien. Daarmee registreer hulle vir die kompetisie, kry hulle toegang tot die feestent en kom in aanmerking vir die gelukstrekking as deel van die kompetisie.

Die plekke waar die kaartjies beskikbaar is:

Computicket Online of by enige U-Save, Checkers & Shoprite Winkels

Hentiesbaai

Leon’s Tackle Shop
Puma Diensstasie
Total Diensstasie
Skubbe Pub & Grill
Vissermans Paradys

Swakopmund

Leon’s Tackle Shop
Outdoor Centre

Walvisbaai

Super Sport

Navrae

Simen Anderson
Tel: 081 368 4860
e-pos: simena@iway.na

Reëls
  • Die visvanggebied strek vanaf Sandvis Hawe tot by die Ugab Rivier mond, vanaf 06h00 tot 16:00 op 25 Augustus 2018.
  • Die inweeg van vis sal tot 16:00 op 25 Augustus 2018 plaasvind en streng toegepas word. (Geen vis sal na die tyd ingeweeg word nie.)
  • Elke hengelaar sal verantwoordelik wees om sy/haar vis betyds by die inweeg te hê.
  • Slegs visse wat op 25 Augustus 2018 gevang is, sal inaggeneem word vir pryse.
  • Elke hengelaar moet sy/haar naam aanbring op die kaartjie, Slegs kaartjie houer mag sy vis inweeg, identifikasie sal verlang word.
  • Hengel Kompetisie kaartjies sal slegs tot 06h00 op 25 Augustus 2018 beskikbaar wees.
  • Slegs hengel vanaf die strand, met ‘n visstok en katrol is toelaatbaar, en is onderhewig aan die regulasies van die Ministry of Fisheries & Marine Resources.
  • Slegs een prys per kaartjie sal toegelaat word.
  • Inweeg – hooftent by hengelfees (langs verhoog)
Borge

Sport & Pret

Borge

Navrae vorm

As u enige navrae het met betrekking tot die Hentiesfees voltooi asseblief die vorm hieronder en ons sal u kontak so gou as moontlik.

 

Waar is dit?

Reg agter die Christelike Pirvaat Skool op hulle sports gronde, tussen Buck’s Campsite en die tennisklub is waar meeste van die dinge gebeur. Dit sluit die stalletjies, kustenaars optredes, inweeg van vis, en nog vele meer. Google Kaart.

0
Kunstenaars
0 +
Stalletjies
0 +
Borge
0 +
In Pryse