Hou hierdie blad dop vir die 2019 Hentiesfees.

Hierdie jaar gaan ons weer groot! Met verskeie Suid-Afrikaanse en Namibiese kunstenaars en vele meer pret en lekker dinge te doen en sien. Meer informasie aangaande die Hentiesfees 2019 oppad.

Dis die fees om by te wees!